Bajezid II

Bajezid II
Sultan van die Ottomaanse Ryk

Volle naam Sultan Bajezid II
Ottomaanse naam بايزيد ثانى
Tydperk 1481–1512
Stadium Groei van die Ottomaanse Ryk
Huis Osman
Voorganger Mehmet II
Opvolger Selim I
Toegra

Bajezid II (Turks: II.Bayezid; Ottomaanse Turks: بايزيد ثانى; Desember 1447 – 26 Mei 1512), was van 1481 tot 1512 sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die oudste seun en opvolger van Mehmet II.[1] Hy het die Ottomaanse Ryk versterk en net voor sy abdikasie ’n Persiese rebellie afgeweer. Hy is deur sy seun Selim I opgevolg.

  1. "Sultan Bajazid's (i.e., Beyazit's) Mosque, Constantinople, Turkey". World Digital Library (in Engels). 1890–1900. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019. Besoek op 18 Oktober 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search